So Ja
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die persoon wat die bespreking maak, aanvaar volle verantwoordelikheid vir enige breekskade of skade van enige aard wat tydens hul verblyf aan die eiendom, of die inhoud daarvan voorkom, en sal in sy/haar persoonlike hoedanigheid verantwoordelik bly vir die koste daarvan.
Geen oormatige geraas en harde musiek word toegelaat nie.
Daar mag op geen tydstip meer mense op die perseel wees as wat in jou bespreking bepaal word nie. As jy die hoeveelheid gaste moet verander, doen dit voor aankoms.
Geen rook word binne die huis toegelaat nie.
Geen items mag uit die huis verwyder word nie.
Indien jy nie jou oorblywende balans ten minste 2 dae voor jou aankoms vereffen het nie, dan is die balans met aankoms streng in kontant betaalbaar.
Skottelgoedwasmiddel, 2 vadoeke, 2 swartsakke en 1 toiletrol per toilet word voorsien.
Bring asb. jou eie braairooster.
Vuurmaakhout word nie voorsien nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Sebastian-rylaan, Erf 1092, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom