2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Soetdoring Avenue, Protea Park, Rustenburg, 0299, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Soetdoring 3 is 'n knus eenheid in Proteapark, Rustenburg, wat gerieflike verblyf bied. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, kombuisie en badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n hek is beskikbaar.
Daar is 'n strykplank en strykyster in die kamer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
CAROL Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Soetdoring Avenue, Protea Park, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Soetdoring 3 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Soetdoring Avenue, Protea Park, Rustenburg, 0299, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang