+40
Gastehuis in Kalahari

Soetfontein Guest Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Soetfontein Farm, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Soetfontein Guest Farm is in Postmasburg geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf. Hiér kan gaste ontspan, herlaai en weer met die natuur te verbind.

Dié verblyf beskik oor 5 pragtige kamers wat elk 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi het. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, lessenaar en 'n yskassie. Gaste deel 'n gemeenskaplike eetarea en 'n kombuis.

Buite spog die verblyf met 'n pragtige grasperk, boma en 'n braai-area. Veilige parkeerplek word voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Prof. Alfred B
5.0
Heerlike kuier met goeie verblyf en uitstekende fasiliteite! Soetfontein is ideaal vir groepe wat 'n perseel wil deel, bv. familiesaamtrekke. Die goed...
Sien meer
Mrt 2026
Jacques R
Besigheidsreis
5.0
Hoogs aanbeveel naby Postmasburg. Pragtige verblyf naby Postmasburg.
Mrt 2026
Jolene V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik! Snoesig! Soetfontein was wonderlik. Sal definitief aanbeveel. Chalet is pragtig ingerig. Was lekker warm en snoesig. Alles wat jy nodig het...
Sien meer
Jul 2025
Theuns D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende diens, vriendelik en baie netjies en stylvol. Atmosfeer, diens en vriendelikheid is vir seker 'n groot pluspunt. Die plek gee vir jou rust...
Sien meer
Mei 2025
Betsie M
Besigheidsreis
4.8
Stil, gemaklik en netjies. Ek het dit vreeslik geniet om in een van die Vaalbos chalets oor te bly. Dit was baie gemaklik, netjies en goed toegerus. W...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Albertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Soetfontein Farm, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
  • Gaste dink Soetfontein Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Soetfontein Farm, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf029d0e8c477db4a9c4234eb53b8c95024afa1d3827b3aaf2caad291253a1a30ab7850b12bc44d19ac5f6c1b5903c5320f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Soetfontein Farm Postmasburg 8420 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.373478311302 23.035581391584
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang