+36
Selfsorg in Lindequesdrif AH

Sola Gracia Log Cabin on Vaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lusehelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ek en my man het die rustigheid geniet, baie netjies en skoon. Rustigheid vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

A place to rest and relax. The cabin is a wonderful place to relax and forget about the rest of the world. The cabin is well taken care of, and the gardens are beautiful. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Al wat ek kan se is hulle sien my beslis weer! Awesome, baie netjies en skoon. Heerlik vis gevang. Waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elandri N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Rustig, gemaklik. Baie lekker naweek gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Waarlik die mooiste, geselligste en rustigste verblyf die kant van die Sahara. Dis onbeskryflik mooi en rustig. Restaurante, winkels en brandstof baie maklik binne bereik. Alles is net eenvoudig perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Peaceful and quiet. The cabin was great, the hosts were helpful and friendly, and it was a nice break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Stukkie hemel op aarde! Vriendelik ontvang. Pragtige plek. Baie privaat. Heerlike visvang plek. Paar braaiplekke. Baie voël lewe. Lieflike tuine en grasperke. Dis 'n juweel in Lindequesdrift!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roland A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Tranquility at the Vaal River. So peaceful and quiet by the Vaal River, a beautiful place in Lindeque's Drift, with birdlife and fish jumping. Beautiful views, braai next to the river. A highlight was that we went kayaking (bring your own kayak), and we did a bit of fishing. The swimming pool is delightful and the log cabin has all the kitchen appliances you need. The off-grid solar power worked well, the only difficulty we had was trying to get the gas-heated shower to run with a stable temperature. We resolved this by switching the hot tap off and then on again, as a workaround. The hosts were extremely helpful and welcoming. The WiFi worked well. The view from the upstairs bedroom is remarkable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Dit was regtig baie lekker gewees. Dit was ons tweede keer en nou het ons die kinders saamgevat en nuwe eienaars het nou die instansie. Die rivier was in vloed, maar dit was pragtig en 'n bonus was die swembad wat hierdie keer in gebruik was vir ons, waar dit vorige keer buite werking was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

'n Absolute bederf! Was 'n wonderlike naweek, presies wat mens se siel nodig het vir 'n herstel van die stadslewe. Hannelie was so aangenaam, baie vriendelik en behulpsaam. Die foto's doen nie die plekkie reg aan nie, want dis baie mooier, baie rustiger, alles wat mens nodig kan hê. Ons sal vir seker terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

43 Oorbietjies Street, Lindequesdrift, 1911, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dbb761650228b4050413bebb71cafd54e37b62572d4ac2bbc3edeaddcb8f480a5fe3f520c3a74ee2e348f9e05c25ae3ee03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 50 5 1 5 43 Oorbietjies Street Lindequesdrift 1911 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.758005780928 27.572122983008
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang