4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 43 Oorbietjies Street, Lindequesdrift, 1911, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Sola Gracia Log Cabin on Vaal is 'n lieflike houthuisie wat selfsorgverblyf op die oewer van die Vaalrivier in Lindequesdrif AH, Noordwes bied. Dit is ideaal vir diegene wat van die stad wil wegbreek om te rus en vis te vang.
Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar en beskik oor 'n slaapkamer en 'n aparte badkamer.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed, dakwaaier, en die badkamer het 'n stort en 'n aparte toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, sowel as 'n etenstafel en stoele wat sentraal geleë is. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea vir 2 kinders.
WiFi is beskikbaar.
Die eenheid is heeltemal off-grid en onafhanklik van die kragnetwerk, met ’n gas-geyser wat betroubare warm water verseker – die ideale wegbreek sonder onderbrekings of beurtkrag.
Die eiendom het ook 'n stoep wat 'n uitsig oor die rivier bied en 'n lieflike tuin. 'n Braai-area en swembad met oorgenoeg buitesitplek is op die rivieroewer buite die eenheid geleë.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
NB! Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 43 Oorbietjies Street, Lindequesdrift, 1911, Noordwes
- Gaste dink Sola Gracia Log Cabin on Vaal het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
43 Oorbietjies Street, Lindequesdrift, 1911, Noordwes
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang