5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 29 Drommedaris Steet, Seaviews Holiday Resort, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Solitaire 11 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Seaviews Holiday Resort in Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek, aangesien die oord baie geriewe en aktiwiteite bied.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. 'n Ekstra bed is vir 'n baba beskikbaar. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot die oord se geriewe, soos 'n swembad, 'n kinderspeelpark en tennisbane. Gaste kan ook plaaslike restaurante en winkels verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Liezel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 57
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 29 Drommedaris Steet, Seaviews Holiday Resort, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Solitaire 11 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Drommedaris Steet, Seaviews Holiday Resort, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang