Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Hierdie is 'n troeteldiervriendelike instansie met 'n ruim, omheinde area vir u troeteldier. Let egter asseblief daarop dat pitbulls of bulterriërs nie toegelaat word nie. Ons versoek vriendelik dat u u troeteldier bespreek voordat u u bespreking finaliseer.
Laat asseblief die gasheer weet indien hierdie bespreking vir 'n spesiale geleentheid is, sodat hulle u die beste kan help.
Die woonstel is aan die hoofhuis se eiendom geheg.
Daar is 'n streng rookverbodbeleid wat op die woonstel en op die patio van toepassing is. Daar is 2 aangewese rookareas buite.
Daar is geen stereo, musiekstasie of TV in die woonstel nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
52 Somerset Crescent, Bathurst, 6166, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang