13 gaste
5 slaapkamers
8 beds
5 badkamers
- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Mabalingwe Soloophy Lodge is 3 km vanaf die hoofhek aan die oostekant van die reservaat geleë. Dié lodge is ideaal vir gesinne of vriende en bied maklike toegang tot die reservaat se geriewe en wildkykroetes in Bela-Bela.
Die lodge bestaan uit 'n hoofhuis en annekskamers buite die huis wat 13 gaste kan akkommodeer. Dit beskik oor 4 slaapkamers wat buite die hoofhuis geleë is, verbind deur geplaveide, goed beligte paadjies, en 4 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofhuis het ook 'n vyfde slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Boonop is daar 2 enkelbeddens en 'n dagbed op die solder beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het 'n dakwaaier.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, pooltafel, kroeg, gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv. WiFi word voorsien. Gaste het ook toegang tot die buitebraai-area en swembad.
Daar is oorgenoeg parkeerplek vir lodge-gaste beskikbaar, asook 'n boma met 'n braairooster, gereedskap en vuurmaakhout.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Monika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Mabalingwe Soloophy Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang