Pick your preferred language

English

Afrikaans

+91
Gastehuis in Graaff-Reinet

Somerset Stables

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 39 Donkin Street, Graaff-Reinet, 6210, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Somerset Stables is in 'n stil woonbuurt in Graaff-Reinet en bied lieflike kamers vir 'n rustige wegbreek.

Verblyf is beskikbaar in kamers wat met 'n Provensaalse styl versier is en elk slaapplek vir 2 gaste het. Die kamers het óf 'n koninggrootte-bed, dubbelbed of 2 enkelbeddens en gehaltelinne en -handdoeke word voorsien.

Die kamers het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale, asook 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Neem asb. kennis dat rook verbode is in die kamers.

Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Dit word in die hoofgebou bedien wat met antieke items, kuns en ander items wat die familie se geskiedenis uitbeeld versier is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir voertuie, waentjies en bote.

Somerset Stables is net 1 km vanaf verskeie restaurante en skole. Graaff-Reinet het 'n ryk geskiedenis en gaste kan die nasionale monumente en museums besoek. Die area bied ook staproetes in die Camdeboo Nasionale Park, 4x4-roetes, visvang, kanovaart en bootvaart op die Nqweba-dam en gaste kan die Vallei van Verlatenheid besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Reinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 39 Donkin Street, Graaff-Reinet, 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Somerset Stables het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

39 Donkin Street, Graaff-Reinet, 6210, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjN1NiqZfco99IpauBSIfbENyGvko0gBWbfSqeX7I0sxqKeGmMz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 39 Donkin Street Graaff-Reinet 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.253612463343 24.528277580357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang