Somerset Stables
Opsomming van Resensie
Nico K - Mei 2022
Gemiddeld
Pragtige verblyf en gasvryheid.
Somerset Stables se terugvoer
Baie dankie Nico, ek is bly dat julle ook Graaff Reinet se mooi kon geniet. Baie dankie vir die resensie. Ek het julle besoek en vriendelikheid baie waardeer. Groete, Reinette Te Water Naude.
Douglas S - Des 2021
Gemiddeld
Lovely atmosphere and a friendly host. Will definitely stay there again.
Somerset Stables se terugvoer
Baie dankie Douglas. Ek waardeer jou positiewe opmerkings. Ek hoop julle kom weer by Somerset Stables oornag, dit was net n plesier. Groete en seen vir 2022. Reinette Te Water Naude
Jason M - Des 2021
Gemiddeld
Wonderful, clean and proud decor.
Somerset Stables se terugvoer
Thank you so much for your glowing review and score, you made my day and I have a happy heart. Nice to get positive feedback. Be blessed indeed Jason. Kind regards, Reinette Te Water Naude.
Anja B - Des 2021
Gemiddeld
Heerlike nag se rus na 'n baie lang pad.
Somerset Stables se terugvoer
Baie dankie.
Anneke V - Jan 2021
Gemiddeld
Heerlike gemaklike oornaggeriewe.
Somerset Stables se terugvoer
Baie dankie Anneke, na 2020 is dit lekker om n positiewe boodskap te ontvang.
Seen vir julle almal vir 2021.
Groete
Reinette Te Water Naude
Hugo H - Des 2020
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Somerset Stables se terugvoer
Baie dankie Hugo, hoop jou familie het almal veilig arriveer. Voorspoedige 2021.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinstraat 39, Graaff-Reinet, 6210, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 10