- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Claribel Road, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Sommersby Bed & Breakfast is ideaal geleë in Morningside, direk oorkant die Windermere winkelsentrum waar daar 'n internetkafee, winkels soos Checkers, Milady's, Clicks en banke soos ABSA, Strandardbank en NBS-takke is.
Verblyf word gebied in 12 en suite-kamers. Al die kamers en eenhede is ingerig met gemaklike beddens, 'n badkamer, plafonwaaier, lugversorging en 'n TV met DStv. Vars handdoeke word ook op 'n daaglikse basis voorsien.
Ander geriewe op die perseel sluit WiFi, 'n wasgoeddiens, gemeenskaplike sitarea, braai-area en veilige parkeerplek in. Al die kamers word op 'n daaglikse basis skoongemaak. Ontbyt is ingesluit by die prys en gaste kan kies tussen 'n Kontinentale ontbyt, volledige Engelse ontbyt of 'n gesondheidsontbyt. 'n Eerlikheidskroegie met genoeg voorraad is 24 uur per dag beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 17 Claribel Road, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sommersby Bed & Breakfast het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Claribel Road, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang