4 gaste
0 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Oesterbank, Meer-en-See, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Son-en-See 2 is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid vir 2 volwassenes en 2 kinders in Meer-en-See.
Dié oopplan-eenheid het lugversorging en beskik oor 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Daar is 'n privaat badkamer met 'n stort en beddegoed word voorsien.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Die kombuisie het 'n yskassie, induksiestoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv is ook beskikbaar. Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Die eenheid is net 1 km vanaf verskeie winkels en restaurante en 3 km vanaf die hoofstrand.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 6 Oesterbank, Meer-en-See, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Son-en-See 2 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Oesterbank, Meer-en-See, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang