Son-en-See 2
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 2 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Paulo P - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Paulo P
Gesin met tieners
Lekker plek om te bly.
Veilig vir kinders en naby die strand.
Nice neat place to stay.
Secure for the kids and near the beach.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
De Villiers M - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
De Villiers M
Gesin met tieners
Eienaars baie gasvry, baie skoon en netjies.
Eienaars baie gasvry. Baie skoon en netjies. Definitief waarde vir geld. Eienaars se hondjies so bietjie lastig by jou voordeur.
Sonja se Terugvoer
Baie dankie vir terugvoering, ons sal aandag gee om troeteldiere agter heining te hou. Voel vry om weer te kom oorbly en kry 'n aand gratis vir die ongerief.
Son-en-See 2
Gaste wat na Son-en-See 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |