Sondela Guest House
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 63 Durban Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sondela Guest House bied hartlike gasvryheid en akkommodasie aan gaste. Dis in Aliwal-Noord op pad na Tiffindell Ski-Oord en die Ooskus geleë. Dis ook naby 'n spa en net 2 km van die Oranjerivier af.
Daar is 10 kamers om van te kies. Kamer 2 en 3 kan gekombineer word om die gesinskothuis te vorm. Al die kamers beskik oor TV's met 'n versameling DStv-kanale en daar is koffie- en teemaakgeriewe beskikbaar. Sondela het 'n skilderagtige tuin- en swembadarea waar gaste kan ontspan en die braaigeriewe kan geniet. Ons het veilige parkeerplek op ons perseel.
Sondela is naby besienswaardighede in Aliwal-Noord soos museums, historiese gedenktekens en geboue, natuurreservate, pragtige gholfbane en San-rotstekeninge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Thabiso Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 63 Durban Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
- Gaste dink Sondela Guest House het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
63 Durban Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang