+32
Selfsorg in Umdloti

Sorgente 201

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Edwina W
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2026

Inconvenience and waiting to hear about possible recompense. Main bedroom aircon not working on Friday, only fixed midday Saturday. Wall plug not working in the second bedroom, so no fan. Very hot and inconvenient. We were unable to go out to dinner while we waited for them to fix the wall plug so we could use the fan. The adapter was faulty; I bought my own and a replacement was bought on Saturday. The aircon technician was supposed to come Friday afternoon, then was told he couldn't make it. They said they would come at 10 am but only arrived at 11:20 am. Very hot in the main bedroom and very inconvenient that I had to wait around again on Saturday until the aircon was regassed. Really hot, uncomfortable stay until fixed. Not happy about wasted time while waiting around for repairs/maintenance to be carried out. This is not what we expect or pay for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melissa B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Kan aanbeveel vir enige ouderdom. Ons het heerlik gebly! Beste ligging in Umdloti.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tyler V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Very enjoyable. The stay was good and enjoyable. If anything, cleaning could be included in the price and not charged extra as it makes it inconvenient. They could also maybe leave extra linen for us to be able to change the bedding halfway through the stay if they don't include cleaning, so we could do it ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Wow, wow, wow! Dit was ons eerste wegbreek as gesin na die Noordkus toe. Vroegoggend gevlieg vanaf Kaapstad en met die intrapslag daar het Mel reggestaan om ons te verwelkom. Met haar vriendelike geaardheid het ons sommer klaar laat tuis voel en het die eenheid alles wat 'n mens benodig. Die see is oorkant die pad en 'n mens gaan slaap en word wakker met die geluid van die branders. Alles wat ons wou doen en besigtig is in 'n radius van 50 km om ons. Ons sal definitief in die toekoms weer 'n draai daar gaan maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host Agents
Sorgente 201
Hallo Pieter, dankie vir so 'n wonderlike resensie, ons waardeer al jou terugvoer. Ons is so bly om te weet dat jy jou verblyf by ons geniet het en ons hoop verseker dat jy gou kom kuier.

Toinette R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2023

Gerieflik. Vakansie geniet, mooi uitsig oor die see. Soos mens by die gebou uitstap, is daar 2 restaurantjies aan beide kante wat baie gerieflik was. Stap letterlik oor die straat en jys op die strand. Aircon voor het nie koud gemaak nie, en die remote het ook nie gewerk nie, dit sou baie gehelp met die humiditeit. Die WiFi was kort-kort af gewees tot die kinders se ergernis as hul verveeld was saans. Andersins het ons gesin dit vreeslik geniet. Plek is netjies en skoon. Pragtige badkamer, asook skoon, vars beddegoed. Skottelgoedwasser en wasmasjien was 'n absolute bonus gewees! Mooi moderne en oopplan-leefarea wat op jou stoep uitloop en dan sit jy letterlik amper op die strand. Heleen was ook baie behulpsaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Agents Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 806

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

30 North Beach Road, Durban, 4350, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA701fae082f70fcb0b938e7b51930e274bcf36a6d4eb5ef25d530a8b2fed7183d69309dc9bf6db7b873c2e77776fc1cd4e6c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 30 North Beach Road Durban 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -29.664914267319 31.122030649103
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang