+22
Selfsorg in Umdloti

Sorgente 403

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 30 North Beach Road, Sorgente Unit 403, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Sorgente 403 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou, reg oorkant die pad van die strand in Umdloti-strand. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hul wegbreek na hierdie kusdorpie aan die Ooskus kan geniet.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n kinderbed vir 2 bevat. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n ingeslote balkon met 'n eetkamertafel en ongerepte uitsigte oor die see geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met King Shaka Internasionale Lughawe ongeveer 11 km weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 73

Resensies 256

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 30 North Beach Road, Sorgente Unit 403, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sorgente 403 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

30 North Beach Road, Sorgente Unit 403, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65dbfa66fbd8dfac3dd4a33fd2e16778ddd43db1f09fde21edaa129ecb5218c352693c28bfb988705063606b00a7a7772625?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 30 North Beach Road Sorgente Unit 403 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.664888137572 31.122086995419
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang