- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 6 Krause Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Soul's Rest is op die eienaar se perseel in Vanderbijlpark en is 'n lieflike selfsorgkothuis met 'n aparte ingang. Dit is ideaal vir oornagverblyf.
Die verblyf het 2 opsies vir gaste, naamlik die Stephanie- en Avah-eenheid.
Die Stephanie-eenheid is 'n oopplan-kothuis met slaapplek vir 4 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n TV met OpenView-kanale.
Die Avah-eenheid is 'n oopplan-woonstel. Die eenheid het 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n TV en OpenView-dekodeerder.
Veilige onderdakparkeerplek is agter 'n geslote hek beskikbaar en die verblyf is minder as 2 km vanaf Checkers Hyper.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Norma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 6 Krause Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink Soul's Rest het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Krause Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang