Muize At Sea
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 27 Tamarindo Road, South Break, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Muize At Sea is in die hartjie van Muizenberg geleë en bied 'n ideale plek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat 'n ontspannende wegbreek naby die strand soek.
Die ruim huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die oorblywende 2 slaapkamers het ook koningingrootte-beddens, en hierdie gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi word voorsien.
Buite kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio, kompleet met 'n braai-area met uitsig oor die sprankelende swembad. Veilige parkering is beskikbaar dwarsdeur die verblyf. Vir gaste wat die omgewing wil verken, is Sunrise Beach 1.1 km weg en Muizenberg Fleamark is 1.2 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Chantal Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 27 Tamarindo Road, South Break, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Muize At Sea het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 27 Tamarindo Road, South Break, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang