+21
Selfsorg in Pennington

Cottage Holiday Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Charlene B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Lekker en gerieflik. Dit was 'n baie lekker plek om in te bly. Baie spasie en genoeg slaapplek vir ons groot gesin. Die Cottage was netjies met genoeg beddens en badkamers. Die kombuis het alles wat jy nodig het. Die Cottage is reg oorkant 'n OK-winkel. Jy is ook stapafstand van die swemstrand. Dit is 'n lekker stil area en ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer by die Cottage bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Awesome. It was great. Les was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad C
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Peaceful and pleasant. Great. Very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Welcoming, comfortable, enjoyable, tranquil. Host was very accommodating and friendly, accommodation was clean and had lots of space. Well positioned to shops and beach. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Baie lekker, naby alles. Ons het baie lekker gebly. Eienaars is en was baie behulpsaam en vriendelik! Plekkie kort bietjie aandag - Kombuis soos breekware ens. Maar die huis is perfek en naby aan alles.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Les Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

4 Ironwood Road, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3926d881d03518c9aa4d3e29cb875538a7c5cfe50e84a7767ca8f3e750db635bd94b9059f6439758e6b53d6a3a86df524be7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 4 Ironwood Road Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.385019437782 30.695179787206
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang