Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Southeaster

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Daisy Studio
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Dit sluit 'n mikrogolf, ketel en broodrooster in.
Copper Studio
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Dit sluit 'n mikrogolf, ketel en broodrooster in.
George Apartment
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Dit sluit 'n mikrogolf, ketel en broodrooster in.
Dennis Cottage
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Dit sluit 'n mikrogolf, ketel en broodrooster in.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- 'n Afskrif van ID, bestuurderslisensie of Paspoort van alle bespreekte gaste word met inklok geneem.
- Indien aanlynbesprekingsbetaling per kredietkaart gemaak word, moet die kaart met die ooreenstemmende besprekingsgas se naam teenwoordig wees.
- Partytjies, funksies of die gebruik van draagbare luidsprekers word nie toegelaat nie.
- Stilte ure is vanaf 21:00 op weeksdae en 22:00 oor naweke.
-Die reg van toelating word streng voorbehou. Alle verblyf en geriewe is slegs vir die eksklusiewe gebruik van bespreekte gaste.
- Kinders onder 3 word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Kinders moet te alle tye onder die toesig van 'n persoon ouer as 18 wees wanneer hulle in en rondom die swembad is.
- Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-weg 14, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e8928342aab7b92c004e3cde1775c57be76816a2e7c59c4010bcf7d93adb283c71b06be7a645b43f71d8ef6156dd6d07d2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 14 Crassula Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8201262 18.4820538
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem