Spacious Beachfront Apartment
9 gaste
4 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach Road, Unit 301, The Sands, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Spacious Beachfront Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die The Sands-kompleks in Kusweg in Gqeberha (Port Elizabeth).
Dié woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n dubbelstort.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek. Verder is daar 'n platskerm-TV en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Veilige parkeerplek is vir 2 voertuie in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar. Die kompleks is oorkant King's Beach, naby die Blouvlagstrand Humewood Beach en die wêreldbekende watersportmekka van Hobie Beach.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Suburban Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Beach Road, Unit 301, The Sands, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach Road, Unit 301, The Sands, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang