+11
Selfsorg in Oos-Londen

Spekboom Cottage

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 East Bend Road, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Spekbook Cottage is 'n selfsorg-tuinwoonstel in Beacon Bay, naby Bonza Bay-strand en Beacon Bay Retail Park.

Die woonstel bestaan uit een slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, ketel, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en strykgeriewe. Die sitkamer het sitplek, 'n TV met Netflix en Prime, en 'n slaapbank wat beskikbaar is vir 1 kind.

Veilige parkering, gratis WiFi en 'n Weber is beskikbaar vir gaste om te gebruik.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Angela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 7 East Bend Road, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Spekboom Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

7 East Bend Road, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1df20f137408979eb2d38ae1ca8932f31d4da0500ba4d347df8b2c8a7065fc707b48417410f843ba58738442e7ced985cced?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 7 East Bend Road Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9684909 27.9511463
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang