+21
Selfsorg in Kaapstad

Spes Bona Guest Farm

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

3 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Spes Bona Farm, Durbanville, 7550, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Spes Bona Guest Farm is 7 km buite Durbanville, in die hartjie van die Koeberg Plaas, en is ideaal vir gaste wat die omliggende wynplase wil verken. Gaste kan die rustige plaasatmosfeer geniet en die stap-, draf- en fietsryroetes op die plaas benut.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en stort, en die derde badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en hierdie area lei verder na die leefarea met 'n elegante sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf word deur van die bekendste wynplase in die omgewing omring, wat dit 'n ideale basis vir wynliefhebbers en fynproewers maak. Gaste kan ook die omliggende gebiede, insluitend Stellenbosch en die Weskus, verken.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Andria D
Saam met vriende
5.0
Onvergeetlik. Dit was een van die lekkerste naweke nog. Tricia was 'n wonderlike gasvrou en die huis, uitsig, plaas en alles rondom die huis was net m...
Sien meer
Feb 2026
Muriel V
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Ons was 'n gesin van 6 met 'n 1-jarige dogtertjie. Die huis, stoep en grasperk is ruim en dit was wonderlik om spasie te hê vir almal. Sal de...
Sien meer
Jan 2026
Sean W
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Excellent guest house. It is a home away from home. Beautiful scenery and the host was great. The guest house has everything...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Carla C
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike kuier-huis! Ons kon gesellig kuier met 'n lekker groot leefarea. Bitter lekker gebly. Lieflike plek!
Sep 2025
Esmarie B
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende vakansie verblyf. Ons was so bederf met hierdie pragtige verblyf. Van die tuine tot binne in die huis was net elke sent die moeite werd. O...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

TRICIA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Spes Bona Farm, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Spes Bona Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Spes Bona Farm, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69efae50f765527546f110231aef68a7beed12318822aa7453aa999159c4f8775b9deeefb29bbc7a06b95cd911e961d40083?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 Spes Bona Farm Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.777857317372 18.675516570639
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang