Pick your preferred language

English

Afrikaans

+19
Selfsorg in Kalahari

Spieeltjie Plaashuis

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

25% AF!
Weeksdagaanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 6 Jan 2026 tot 31 Des 2026.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • N10, Spieeltjie Plaashuis 278, Karos, 8819, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Spieeltjie Plaashuis is aan die buitewyke van Karos. Dit is 'n bekoorlike selfsorgplaashuis net 'n klipgooi van die rustige Oranjerivier af. Die huis bied 'n vreedsame toevlugsoord en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n wegbreek ver van die alledaagse gejaag.

Die bekoorlike plaashuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 knus slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en kombuis. Die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaat-gasstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die idilliese natuurliek omgewing. Daar is ook ingeboude braaigeriewe vir gaste wat al fresco-maaltye wil geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Spieeltjie Plaashuis is die ideale toevlugsoord vir gaste wat in die natuur wil bly, ver van die gedruis van die stad.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Masechaba M
5.0
Relaxing stay at a gorgeous farm. Relaxing stay at a gorgeous farm and the hosts were very accessible and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Ashley H
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspanning, rustig, stil. Ons het baie lekker gebly.
Okt 2025
Sandra M
Saam met lewensmaat
5.0
Verskriklik lekker en so rustig. Beveel dit ten sterkste aan. Verskriklik lekker en so rustig.
Sep 2025
Jan A
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte plekkie. Baie netjies en skoon.
Mei 2025
Isabel H
Saam met vriende
4.4
Rustige plaas omgewing. Basies maar aanvaarbaar vir prys. Outentieke huisie in rustige plaas omgewing. Alhoewel daar aandag aan detail gegee kan word,...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • N10, Spieeltjie Plaashuis 278, Karos, 8819, Noord-Kaap
  • Gaste dink Spieeltjie Plaashuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
25 % AF
R 500 R 375
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R500
25 % AF
R 500 R 375
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R500
25 % AF
R 500 R 375
per nag (plek vir 4)
Bespreek

N10, Spieeltjie Plaashuis 278, Karos, 8819, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b44fbc8f2cc9d5f1d9bfb59695c82809b0222a339f94162d3948017a2ade30b225effd8064eccb75e0625a5208d5c8d9f16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R375 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 N10 Spieeltjie Plaashuis 278 8819 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.419026876564 21.623046484747
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang