Selfsorg in Selection Beach

Spindrift Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lora T
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Pragtige plek, vol mooi herinneringe vir ons. Ons was al baie by Spindrift deur die jare en hopelik sal ons weer daar wees. Net so mooi soos altyd. Weereens het ons dit baie geniet en nuwe herinneringe gemaak. Pragtige plek weggesteek tussen die bome, maar naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderful. Beautiful view with comfortable rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonet L
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Hoop om die kort nood kuier in 'n jaarlikse vakansiebestemming te kan verander. Puik ligging vir iemand sonder vervoer. Lieflike, ruim en silwer skoon eenheid. Geen tekorte. Super gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandie R
1 nag
5.0
Jul 2025

Very welcoming. I will book my next stay anytime again with them. Such a homely environment. Beautiful views, friendly welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Skoon en rustig. Lekker verblyf met 'n mooi uitkyk op die see. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulrike C
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

We already look forward to our next visit. Lovely unit set in a beautiful environment with warm hospitality by Pat and Judy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keithan M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Awesome. Awesome place, peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert John S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Rustig, fantasties. Dit was 'n lekker naweek, lekker stap en die mooiste tuin en verblyf. Sal weer 'n draai maak binnekort.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Netjies en als wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anneliese S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2025

A wonderful stay at Spindrift, the stoep and braai with the seaview, was a real. A wonderful stay at Spindrift, the stoep and braai with the seaview, was a real bonus, thoroughly enjoyed the weekend. Thank you Judy, will see you again soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Judith
Spindrift Guest House
Thank you for the lovely review. So glad you enjoyed your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Judith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10 5th Avenue, Umdloti Beach, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGUuzuRUxLGoTTvEHh4RZY3CKNlR4pmBJtFhuEml3E0eOE2i000?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 10 5th Avenue Umdloti Beach 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -29.680446687869 31.110811279762
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang