Spitzkop Kampering
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Boskamp
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Wildkamp
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat 'n minimum van 4 mense vir 2 nagte moet bespreek.
Kampplekke word maklik deur 'n grondpad met 'n bakkie, sportnutsvoertuig of enige voertuig met 'n hoë grondvryhoogte bereik word.
Neem asb. kennis dat die plaas nie elektrisiteit of selfoonsein het nie en sonpanele sal saans lig voorsien.
Die Wildkamp het geen ablusiegeriewe nie en is ideaal vir mense wat al hul eie toerusting saambring.
Warm water word in 'n donkie gekook wat met hout verhit word.
Hout word vir elke nag se verblyf voorsien en bykomende hout is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Vooraf bespreekte braaipakke is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 120 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm Spitze Kop, Off the R354, Laingsburg, 6840, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang