Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Splashy Fen Mtingu Camp

Kampeer/karavaan

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R150 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Kampeerplek
Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls

Let daarop dat gaste alle benodigdhede soos seep, skottelgoedseep, toiletpapier, kookgerei en toerusting moet saambring (daar is 'n groot braairooster).

Een sak braaihout word voorsien en daar is nog sakke te koop.

Lakens en kussings word vir 4 beddens in die houthuisie voorsien. Gaste kan die rolblindings laat sak vir privaatheid in elke area.

Die vloer van die houthuisie is met houtsplinters bedek en daarom word geen oop vure in hierdie area toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 130
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R1 130
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R1 130
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Splashy Fen Plaas, Bushman's Nek-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f0a4ddaa157b76ef5a7b7714892c3f18d961cbb8a3b168a6c754563369023a10f13c2239aedf26df0e951f8106398e7b558?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag, vir 12 mense 1 5 1 5 Splashy Fen Farm Bushman’s Nek Raod 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -29.794416666667 29.342555555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem