Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg
Skoonmaakdiens is ingesluit.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei en slegs met 'n 4x4 voertuig bereik kan word.
Vuurhout word op die plaas verkoop.
Wildritte is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gaste sal versoek word om 'n vrywaringsvorm te teken.
Gaste kan op die plaas stap sonder enige beperking. Vuurwapens word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 km from the R33, Bakovenkrans Farm 192, Modimolle, 0510, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang