Spore Waterberg Game Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Heinrich Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jare op LekkeSlaap 1
Opsomming van Resensie
Annemie E - Des 2023
Algehele gradering
Bushveld cabin in the mountains. Lots of animals to see and trails to walk.
Spore Waterberg Game Farm se terugvoer
Beste Annemie, baie dankie vir die wonderlike terugvoer, dit word opreg waardeer.
Groete
Heinrich
Michelle D - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig, netjiese verblyf, wonderlike gasvryheid.
Spore Waterberg Game Farm se terugvoer
Baie dankie Michelle ons waardeer!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 km vanaf die R33, Bakovenkrans Plaas 192, Modimolle, 0510, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom