Spurflower
5 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Pieter Joubert Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Spurflower bied luukse akkommodasie, ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige en afgesonderde verblyf in Tzaneen.
Die ruim huis bied slaapplek vir tot 5 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed het. Gaste deel die gebruik van 3 badkamers, 2 met 'n bad en toilet, en 1 met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio met uitsig oor die welige tuin en swembad. Die Lapa bied 'n wonderlike ruimte om aande buite te geniet. Veilige parkering is beskikbaar vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Tzaneen Lifestyle Centre slegs 1.4 km weg, en die Tzaneen Dam is 1.3 km vanaf die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 27 Pieter Joubert Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Pieter Joubert Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang