South Surf Muizenberg Apartment
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Bay Road, Muizenberg, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
South Surf Apartment is 'n lieflike tweeslaapkamerwoonstel wat op die eerste verdieping van die South Surf Apartments-gebou geleë is, reg op Muizenberg se Hoofweg, wat oor die see uitkyk.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad en daar is 'n aparte gastetoilet beskikbaar.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, Nespresso-masjien, asook eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n ontbyttoonbank, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. WiFi-toegang word voorsien.
Die woonstel bied 'n ruim balkon met see-uitsigte oor die Historiese Muizenbergstasie en is naby die strand vir 'n verfrissende swem.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 25
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 1 Bay Road, Muizenberg, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Bay Road, Muizenberg, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang