+19
Selfsorg in Ramsgate

St Daniel 4

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R800.00 per bespreking
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die eenheid is streng nie-rook en gaste word ongelukkig nêrens op die perseel toegelaat om te rook nie.

Versuim om te voldoen sal lei tot die verbeuring van jou deposito om gordyne, matte en meubels skoon te stoom.

'n Komplimentêre toiletpapier en gasteseep word voorsien, maar omdat hierdie eenheid selfsorg is, moet dit op eie koste aangevul word. Onthou asseblief ook om opwasmiddel en ander skoonmaakmiddels wat jy dalk wil gebruik saam te bring.

Skoonmaakdienste kan vir jou gereël word, naweke en openbare vakansiedae uitgesluit. Dit kan deur die kantoor bespreek word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek

521 Bream Crescent, Unit 4 St Daniel, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa64ff584cbe4ab0687b87030e3ff2a4af2a688c9af66281fc9fb81ba9aad2ecbb653ee301c44bdf712d8aa7e209d86403caf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 521 Bream Crescent Unit 4 St Daniel 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.8865203 30.3517606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang