Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tweepersoons-/Dubbelkamers
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
- Superior Suite
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
Huisreëls
Gaste wat gholf geniet, is welkom om van die landgoed se gholfgeriewe gebruik te maak. Groenfooie en gholfkarretjiehuur is direk deur die Pro Shop beskikbaar.
Oordragte tussen Gqeberha Port Elizabeth en St Francisbaai kan op aanvraag gereël word. Oordragkoste is nie ingesluit in die verblyftariewe nie.
Geen kinders onder die ouderdom van 14 word toegelaat nie.
Kinders tussen 14 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Jack Nicklaus-rylaan, St Francis Links-landgoed, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang