St James Seaview Cottage
5 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Jacobs Ladder, St James, Cape Town, 7945, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
St James Seaview Cottage spog met 'n asemrowende berg- en see-uitsig in St. James, Kaapstad. Dit bied slaapplek aan 5 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers, 'n volledige badkamer en 2 gastetoilette waarvan een 'n en suite-badkamer is. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n privaat dek met 'n lieflike see-uitsig. Op die onderste verdieping is 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die ander slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste deel die hoofbadkamer wat 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak het.
Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. 'n Wasmasjien is ook in die buite-opwaskamer beskikbaar. Die sitarea het 'n kaggel en die eetarea het sitplek vir 8 gaste.
Die verblyf het ononderbroke kragtoevoer wat verseker dat die WiFi tydens beurtkrag sal werk. Die kothuis is aan die berg se kant geleë en het 120 trapp wat moontlik nie vir diegene met mobiliteitsprobleme geskik is nie.
Parkeerplek is op die straat beskikbaar en daar is ook baie spasie op 'n perseel net onder die trappe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 11 Jacobs Ladder, St James, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Jacobs Ladder, St James, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang