+28

St.Lucia Imvubu Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Michelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Netjies, gerieflik, gemaklik en modern. Ons sal weer daar bly. Ek sal wel voorstel dat daaglikse skoonmaakdienste beskikbaar gestel word en handdoeke vervang word. Verder is ons baie gelukkig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ons was daar vir 7 nagte en het heerlik gekuier. Ons het baie lekker gebly en die lugversorging was 'n groot bonus met baie warm nagte wat ons ervaar het. Alles was baie skoon en netjies. Daar was alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2026

All that's needed for a long weekend. Quiet and relaxing but only a few minutes from St Lucia CBD.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Het baie lekker gebly. Het baie lekker gebly. Die eenheid is baie goed toegerus en die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carlette S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Skoonmaak diens was pluspunt. Baie lekker gebly. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Vantasties. Plek is die beste, en eienaar gaan uit haar pad uit om te help. Word elke dag skoon gemaak, en baie veilig daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Very comfortable and friendly. Fantastic. Thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj V
Kort verblyf
3.6
Apr 2023

Ons is geskuif van Blue Fin na woonstel. Die was ń pluspunt aangesien die eenheid groter is. Alles was netjies en skoon met aankoms. Toilet in hoofslaapkamer was 'n probleem. Eienaar het tang gegee om toilet stopkraan oop en toe te draai met gebruik. Dink dit kon maklik reggestel gewees het as daar 'n wil was. Lugversorger in hoofslaapkamer nie effektief verkoel nie. Gelukkig was dit 'n koel week en het die nie 'n werklike invloed gehad nie. Het verblyf in St. Lucia geniet.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.4
Jun 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Des 2022

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Melize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

6 Tuna Lane Avenue, St.Lucia, 3936, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb55f2567a03315f28388e183d48ec62594bb45fccfbf660f80b8b65c0737635b1a2150df13ddd82987d55ba097f8fae5cb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 6 Tuna Lane Avenue St.Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.376350888441 32.416819615795

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang