St.Lucia Holiday Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

St. Lucia Holiday Apartments is in St Lucia, 'n vakansiedorp in die Umkhanyakude Distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal geleë. Die dorpie is die middelpunt van die groter St Lucia Vleilandpark en sy bekende strande, snorkel- en branderplankplekke. Dis die ideale wegbreekplek vir gaste wat op soek is na 'n luilekker vakansie.

Ons bied verblyf in 2 eenhede, die gesinseenheid en Blue Fin. Die gesinseenheid het 2 slaapkamers en 'n en suite-badkamer. Die eenheid het 'n ruim oopplan-kombuis, -ontbythoekie en -leefarea met lugversorging en 'n TV met DStv. Blue Fin het slaapplek vir 4 gaste met 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slegs storte. Die eenheid is volledig toegerus vir selfsorg en het lugversorging en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n tuin met 'n braai-area en 'n tafel en stoele.

Die eenhede is op 'n privaat eiendom geleë en is sowat 2 na 3 minute se ry vanaf die strand. Die woonstelle is langs mekaar.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na St.Lucia Holiday Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za