St. Lucia Safari Lodge
- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 103 McKenzie Street, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
St. Lucia Safari Lodge is in St. Lucia se hoofstraat in die noordelike deel van KwaZulu-Natal en word deur die mooiste landskappe, strand, vleilande en natuurreservate omring. St. Lucia spog ook met Suid-Afrika se eerste Wêrelderfenisgebied. Die lodge is die ideale basis vanwaar gaste 'n safari kan beplan, na die strand kan gaan of waar gaste net 'n dag rondom die swembad kan geniet.
Die lodge bied 7 B&B-kamers, 2 kamers wat net verblyf insluit en 16 selfsorg-eenhede. Die B&B-kamers het elk 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed, asook sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n haardroër, kluis, komplimentêre toiletware en badhanddoeke.
Die chalets met slaapplek vir 2 of 4 gaste is ten volle toegerus vir selfsorg. Dié chalets wat slaapplek het vir 4 gaste is oopplan. Elke eenheid het sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n haardroër en 'n kluis. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel en die eenhede het 'n stoep met gietystermeubels en braaigeriewe.
Die chalets met slaapplek vir 6 is ook toegerus vir selfsorg en het elk 'n dubbelbed in die een kamer en 4 enkelbeddens in 'n oopplan-kamer. Ander geriewe sluit DStv-kanale, lugversorging, 'n haardroër en 'n kluis in. arkeerplek is beskikbaar op die perseel en die eenhede het 'n stoep met gietystermeubels en braaigeriewe.
Die lodge bied gratis WiFi en 'n groot swembad waar gaste op sonstoele onder die sonsambrele kan ontspan. Vir B&B-gaste word ontbyt in die lapa-area bedien. Ontbyt is ook beskikbaar aan selfsorg-gaste teen ekstra koste.
Aandete vir groepe kan op versoek gereël word. St. Lucia Safari Lodge se lapa bied die ideale atmosfeer vir 'n skemerkelkie.
Die lodge is sowat 1 kilometer vanaf die ingang na die dorp.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Khanyi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 103 McKenzie Street, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink St. Lucia Safari Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
103 McKenzie Street, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang