St. Lucia Safari Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg-chalet vir 2
- Selfsorg
- B&B Deluxe Room unit 12
- Ontbyt
- B&B Room unit 20
- Ontbyt
- B&B Standaardkamer
- Ontbyt
- Luukse Selfsorg vir 4
- Selfsorg
- Luukse Selfsorg vir 6
- Selfsorg
- Bed
- Slegs verblyf
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Breekskade-/sleuteldeposito van R300 met aankoms in kontant betaalbaar.
Eenmalige R50 administrasiefooi met elke bespreking.
Daaglikse skoonmaakdiens ingesluit vir alle besprekings van 4 dae en langer, geen skoonmaak op Sondae en openbare vakansiedae nie.
Skoonmaakdiens kan wel teen 'n koste van R45 per dag gereël word as jy vir minder as 4 dae bespreek (ongelukkig is dit nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie).
Selfsorg ? bring asb. jou eie strand- en badhanddoeke saam, want dit word nie voorsien nie.
Ontbyt en aandete op versoek.
Wasgoed op die perseel - R85 per bondel van 4 kg
Bespreking van alle avontuur-doendinge by ontvangs.
Visvang-geriewe.
Bring asb. jou eie dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saam. Slimkaarte kan nie meer in ander dekodeerders gebruik word nie. Die satelliet is nie versoenbaar met HD PVR as jy opneem nie.
Bepalings en voorwaardes:
Geraas moet tot 'n minimum gehou word na 22:00.
Geen troeteldiere nie.
Geen harde musiek nie.
Geriewe en linne by die lodge mag nie verwyder word van die perseel nie (slegs vir gebruik op die perseel).
Aankomstyd is van 14:00, uitkloktyd is streng gesproke 09:30.
Gaste sal aanspreeklik gehou word vir enige skade wat aan die eenhede aangerig word, soos vlekke, brande en breekskade.
Kluise in die eenhede. Verseker asb. dat waardevolle items toegesluit word wanneer jy die eenheid verlaat.
Die lodge sal nie aanspreeklik gehou word indien diefstal plaasvind en die kluis nie gebruik word nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
103 McKenzie Street, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang