+22
Selfsorg in St. Lucia

St Lucia Sands 6

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Leoni S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Dankie vir die heerlike verblyf. Ons kan hierdie eenheid sterk aanbeveel. Ons het heerlik saam met vriende gekuier by St Lucia Sands 6. By ons aankoms het Erick ons vriendelik ontvang en was ons aangenaam verras met die skoonheid en netheid van die eenheid. Hier kry jy sowaar elke moontlike item wat jy aan kan dink wat nodig is vir selfsorg en nog meer - tot 'n bruikbare rasper en kombuisskertjie netjies versteek langs die stoof. Die trappe na die slaapkamers is veilig toegerus met relings wat die op en af vir ouer garde maklik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Uitstekende ligging, skoon en netjies. Rustige verblyf. Baie gerieflike eenheid met goeie veilige parkering. Twee slaapkamers en een deel badkamer op boonste verdieping en tweede badkamer op grondvloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek

66 Mckenzie Street, St Lucia Sands, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64c23d8fede96add93268f734182eb48599fb33f41c299c0fec25ec27c1e068b3c5d40b3d669af7f83488a62ca4e98ab729f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 66 Mckenzie Street St Lucia Sands 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.375311 32.410517
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang