St Lucia Villa Mia 11
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Apr 2024 tot 12 Des 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mckenzie-straat 51, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 100R880 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
St Lucia Villa Mia 11 is 'n lieflike vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in St. Lucia, KwaZulu-Natal. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en is dus die ideale wegbreek vir 'n groep vriende of 'n gesin. Hierdie woonstel is op die grondverdieping.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Die eetarea het genoeg sitplek en is die ideale plek om lekker saam te kuier tydens etes. WiFi is beskikbaar.
Daar is lieflike braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die eenheid is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Slaapplek
’n Bespreking by St Lucia Villa Mia 11 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Mckenzie-straat 51, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mckenzie-straat 51, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom