- Slaapplek vir 924 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Vlei Way, Grootvaly, Springs, 1590, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Stable Inn conference centre is aan die rand van Blesbokspruit se Vleiland-reservaat in Springs, Gauteng. Hierdie verblyf het 'n ruim erf met verskeie venues vir konferensies en troues.
Daar is meer as 70 kamers wat standaardkamers, rugsakreisigerskamers en permatente insluit. Die kamers het 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n bad of 'n stort of beide. Die rugsakreisigerskamers beskik oor slaapsale met stapelbeddens en gemeenskaplike badkamers met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Daar is restaurante, 'n gemeensaplike eetarea, 10 konferensievenues en 'n verhitte swembad. Die grasperk het piekniektafels, 'n kinderspeelarea, ponies en voëls. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
GUNTE Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 11 Vlei Way, Grootvaly, Springs, 1590, Gauteng
- Gaste dink Stable Inn conference centre het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Vlei Way, Grootvaly, Springs, 1590, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 924 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang