Stargazing Dome
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 46, Maitland, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Stargazing Dome is in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë bied 'n onvergeetlike sterrekyk-ervaring in die pragtige, rustige Maitland-woud. Hierdie moderne dome het slaapplek vir 2 gaste en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek.
Die dome het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n ovaalvormige bad, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n buitestort.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, Nespresso-masjien, lugbraaier, induksieplaat, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook gemaklike sitplek en 'n TV.
Buite op die dek is daar sonstoele, 'n rookbraaier en 'n houtvuurwarmbad met 'n uitsig oor die vleilande en omliggende omgewing.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
2.9/5
Warren Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Erfdeel 46, Maitland, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 46, Maitland, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap