+39
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Starry Nights Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Karin K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Heerlik elke keer. Baie lekker gebly, weereens nie my eerste keer nie, ek hoopelik ook nie die laaste nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly en is vriendelik ontvang deur die eienaars. Die eenheid is 'n ruim vertrek met 'n buitestoep. Die eenheid is goed ingerig. Nieu-Betesda is 'n pragtige dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rencia V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Perfek vir oornag verblyf oppad see toe. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Genoeg spasie vir gesin en lekker tuin vir die kinders om te ontspan. Lekker oornag - sal definitief volgende keer vir 'n naweek wil kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Caron V
1 nag
5.0
Des 2025

A gem found off the beaten track. Wonderful hosts welcomed us and made us feel very comfortable. We will definitely book again. Make sure to book for 2 nights or more to make the most of all the things to see and do in the village and enjoy the evening starry nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was uitstekend en hulle sien my weer! Verskriklik lekker gebly! Akkommodasie puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fine FINE

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was 'n besonderse ervaring. Sal beslis weer kom kuier! Heerlik gebly in die rustige dorpie. Ons gasvrou het gevoel soos familie en het ons interessante inligting gegee oor Nieu-Betesda se mense en gebeure daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Besondere ondervinding in dié pragtige dorpie! Heerlik gekuier, skoon en netjies, hartlike ontvangs van ons gasvrou. Ons hoop om gou weer terug te keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker, ook. Interessante boekwinkel (Dustcovers) raakgeloop. Baie lekker oornag slaapplek, vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Starry Nights Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie! Dit was heerlik met julle hier. Ons hoop om julle weer te sien. Mooi dag! Groete, Maryna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

206 Immelman Street, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA069b44fdd887601c020de8ce9737bf2c62d629b02e984d3598d3b86f00d0157f1ac352ec3e39544dcf051d162709afbf2ccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 206 Immelman Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.86232452441 24.552066981615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang