6 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 25 Terrace Mews, 157 Marine Terrace, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
25 Terrace Mews bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Scottburgh wat ideaal is vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gebruik 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die 3de slaapkamer het ook 2 enkelbeddens.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser beskikbaar. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Skuifdeure maak oop na 'n balkon met bykomende buitelug-eetplekke, sowel as 'n Weber-braai, die perfekte plek vir skemerkelkies terwyl jy die rustige see-uitsigte geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
DAWID Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 25 Terrace Mews, 157 Marine Terrace, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Stay @ Terrace Mews 25 Terrace Mews het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Terrace Mews, 157 Marine Terrace, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang