4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 30 Drommedaris Street, Unit 4 Casablanca, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Stay At Jbay is 'n knus selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflik geleë tuisbasis vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken en geniet.
Hierdie grondvloer-eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea is gemeubileer met 'n dubbelslaapbank, 'n TV en 'n eetkamertafel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkering op die perseel. Hierdie eiendom is ongeveer 600 m van Jeffreysbaai se hoofstrand af en is ook naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 30 Drommedaris Street, Unit 4 Casablanca, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Stay At Jbay het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Drommedaris Street, Unit 4 Casablanca, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang