Beskrywing
Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolf, ketel en yskas-vrieskas toegerus. Die kamer het 'n lessenaar, stoel, 'n slim-TV met stroomdienste en gratis WiFi. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, Lapa en braai-area. Die eenheid word nie deur beurtkrag geraak nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die eienaar se 3 honde op die perseel woon.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad en wasmasjien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus. Die leefarea lansgaan het 'n etenstafel vir 3 gaste en die sitarea het rusbanke. Daar is 'n slim-TV met stroomdienste en gratis WiFi. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, Lapa en braai-area. Die eenheid word nie deur beurtkrag geraak nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die eienaar se 3 honde op die perseel woon.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en wasmasjien. Die kombuis is met 'n gastoof en oond, mikrogolf, ketel , broodrooster en yskas-vrieskas toegerus. Die kamer het 'n lessenaar en stoel. Die sitarea het rusbanke. Daar is 'n slim-TV met stroomdienste en gratis WiFi. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, Lapa en braai-area. Die eenheid word nie deur beurtkrag geraak nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die eienaar se 3 honde op die perseel woon.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Brilliant Street, Suiderberg, Pretoria, 0082, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang