Stay-on-Skalie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5B Skalie Straat, West Acres, Nelspruit, 1211, Mpumalanga
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Stay-on-Skalie is 'n gemaklike selfsorghuis in 'n stil buurt van Nelspruit en bied gerieflike akkommodasie vir tot 6 gaste. Die eiendom is goed geskik vir gesinne of klein groepies wat 'n ontspannende basis naby plaaslike geriewe en besienswaardighede soek.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, lugbraaier, broodrooster en ketel. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
'n Omheinde patio bied 'n ideale vermaaklikheidsruimte, met 'n ingeboude kroeg en 'n piekniektafel vir ontspanne maaltye of byeenkomste. Veilige parkering op die perseel word voorsien. Hierdie eiendom bied 'n eenvoudige en gemaklike verblyf, met maklike toegang tot Nelspruit se winkels, restaurante en omliggende Laeveld-besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Eloise Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5B Skalie Straat, West Acres, Nelspruit, 1211, Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5B Skalie Straat, West Acres, Nelspruit, 1211, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang