Steenberg - Branch and Vine

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Linda V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2025

Aan te beveel. Baie netjiese eenheid. Ek het geen probleem met parkering gehad nie. Badkamer drein was verstop, maar hulle het dit dadelik reggemaak. DStv het nie gewerk nie, maar daar was wel Netflix. Ideaal geleë vir besoek aan Mediclinc. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Giancarlo
Steenberg - Branch and Vine
Beste Linda Baie dankie vir u pragtige resensie en vir die aanbeveling — ons waardeer dit opreg! Ons is bly om te hoor dat u en u gesin die verblyf geniet het en alles gerieflik en aangenaam gevind het. U terugvoer beteken baie vir ons, en ons sien daarna uit om u weer in die toekoms te verwelkom vir nog ’n heerlike wegbreek. Vriendelike groete, Assistant Manager

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Giancarlo Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Lewis Drive, Deurdrif, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e6b8ede96772a0a8dfc953234c15213bbc5c5e98404111b2525e7ca950825602cfa6bea94b702b18151d45cadd365b1ba89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 9 Lewis Drive Deurdrif 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.02372221236 18.456391034952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang