Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Rook, die misbruik van alkohol en partytjies en lawaai word nie in die huis toegelaat nie. Studetnegroepe en ram- en hennepartytjies word nie toegelaat nie. Daar is streng reëls in plek aangaande geraas en gaste moet asb. die bure in ag neem deur nie te lawaai nie. Let asb. dat gaste gevra mag word om die perseel onmiddelik te verlaat indien die reëls oortree word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Slegs 8 gaste, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat en hierdie kapasiteit mag nie oorskry word nie.
Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Gaste moet asb. hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring om DStv te kyk.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
619 De La Haye Drive, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang