Stella's Place
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 78 Second Avenue, Linden, Randburg, 2195, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Stella's Place is 'n ouwêreldse woonstel op die eienaar se perseel in Linden, 'n lowerryke woonbuurt in Randburg. Die eiendom is sentraal en is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger.
Die woonstel het 'n aparte ingang en is geskik vir 2 volwassenes. Daar is 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuisie is met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep waar gaste kan ontspan.
Gaste kry veilige parkeerplek en gratis WiFi met ononderbroke kragtoevoer.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 78 Second Avenue, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
78 Second Avenue, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang